
Content Creator

Vaskap
Carp
About
Welkom by VASKAP! Sluit nou aan! Loutjie Louwies neem jou op 'n propvol hengelreis soos geen ander! Hierdie kanaal is jou nommer een stop vir varswaterhengel – met praktiese wenke, tegnieke en truuks wat jou sal help om meer vis te vang en jou vaardighede te slyp. Of jy nou ’n beginner is of ’n gesoute hengelaar – VASKAP is net vir jou! "As dit vir my werk, sal dit vir jou werk!" - Loutjie Louwies Druk daai “subscribe” knoppie en vang saam met ons vis!
Posts & Updates
0Loading posts…